Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Citizens Coalition for Change | |
CCC | |
Leier | Nelson Chamisa |
---|---|
Gestig | 24 Januarie 2022 |
Ideologie | Anti-korrupsie Sosiale demokrasie Burgerlike nasionalisme |
Amptelike kleure | Geel |
Die Citizens Coalition for Change (CCC) is 'n politieke party in Zimbabwe. Dit is in Januarie 2022 deur die voormalige leier van die Movement for Democratic Change Nelson Chamisa gestig.[1] Sedert die 2023-verkiesings is die CCC die amptelike opposisie teenoor die regerende ZANU–PF.[2]